PREDIKER 9:10
PREDIKER 9:10 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet alles doen wat jy kan doen, jy moet dit goed doen, want jy gaan na die doderyk en daar sal jy nie werk of dink of weet of wysheid hê nie.
Deel
Lees PREDIKER 9PREDIKER 9:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Alles wat jou hand vind om te doen, doen dit met jou krag; want daar is geen werk of plan of kennis of wysheid in die doderyk waarheen jy gaan nie.
Deel
Lees PREDIKER 9PREDIKER 9:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Alles wat jou hand vind om te doen, doen dit met jou mag, want daar is geen werk of oorleg of kennis of wysheid in die doderyk waar jy heengaan nie.
Deel
Lees PREDIKER 9PREDIKER 9:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Doen met toewyding alles wat jou hand vind om te doen, want in die doderyk waarheen jy op pad is, is daar nie werk of insig of kennis of wysheid nie.
Deel
Lees PREDIKER 9PREDIKER 9:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Alles wat jou hand vind om te doen, doen dit met oorgawe; want daar is geen werk of verklaring, of kennis of wysheid in die •doderyk waarheen jy op pad is nie.
Deel
Lees PREDIKER 9