PREDIKER 5:12
PREDIKER 5:12 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gesien daar gebeur 'n baie slegte ding in hierdie wêreld: Iemand maak baie goed bymekaar, maar daardie goed laat dit sleg gaan met hom.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daar is 'n smartlike onheil wat ek onder die son gesien het: rykdom wat deur sy besitter bewaar word tot sy eie ongeluk.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het in hierdie wêreld 'n bitter swaar ding gesien: dat 'n man rykdom opgaar en dit vir hom ellende bring.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar is 'n siek euwel wat ek gesien het onder die son: rykdom wat deur die besitter bewaar is tot sy eie nadeel.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die slaap van 'n arbeidende man is soet, of hy min of baie eet; maar die oorvloed van die rykes sal hom nie laat slaap nie.
Deel
Lees PREDIKER 5