PREDIKER 3:1
PREDIKER 3:1 Bybel vir almal (ABA)
Daar is 'n regte tyd vir alles, elke ding in hierdie wêreld gebeur op die regte tyd.
Deel
Lees PREDIKER 3PREDIKER 3:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
ALLES het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar 'n tyd
Deel
Lees PREDIKER 3PREDIKER 3:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd
Deel
Lees PREDIKER 3PREDIKER 3:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir alles is daar 'n vasgestelde tyd; daar is 'n tyd vir elke saak onder die hemel
Deel
Lees PREDIKER 3PREDIKER 3:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vir alles is daar 'n tyd en 'n tyd vir elke doel onder die hemel
Deel
Lees PREDIKER 3