PREDIKER 12:8
PREDIKER 12:8 Bybel vir almal (ABA)
Die Prediker sê: Niks is soos dit moet wees nie, niks.
Deel
Lees PREDIKER 12PREDIKER 12:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Alles tevergeefs, sê die Prediker, dit is alles tevergeefs.
Deel
Lees PREDIKER 12PREDIKER 12:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Alles kom tot niks, sê die Prediker, tot niks.
Deel
Lees PREDIKER 12PREDIKER 12:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sinloos, volslae sinloos, sê die prediker, alles is sinloos!
Deel
Lees PREDIKER 12PREDIKER 12:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ydelheid van nietighede, sê die prediker; alles is nietigheid.
Deel
Lees PREDIKER 12