PREDIKER 12:12
PREDIKER 12:12 Bybel vir almal (ABA)
Ek het al hierdie dinge vir jou gesê, maar ek wil ook nog dít sê: My seun, jy moet versigtig wees, 'n mens maak nooit klaar wanneer jy baie boeke wil skryf nie, en as jy baie hard werk om die boeke te skryf, dan sal jy baie moeg word.
PREDIKER 12:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En buitendien, my seun, wees gewaarsku; aan baie boeke maak kom geen einde nie, en baie studie is vermoeiing van die vlees.
PREDIKER 12:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die belangrikste van alles is: My seun, wees versigtig! Daar kom nie 'n einde aan die skryf van baie boeke nie, te veel studie ooreis die liggaam.
PREDIKER 12:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Bo en behalwe alles, nog dit: My seun, wees gewaarsku: Aan die skryf van baie •boekrolle kom daar geen einde nie, en baie studie is uitputtend vir die liggaam.
PREDIKER 12:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En verder, hierdeur, my seun, word vermaan: aan die maak van baie boeke is daar geen einde nie; en baie studie is 'n vermoeidheid van die vlees.