PREDIKER 11:2
PREDIKER 11:2 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet jou goed verdeel en dit vir sewe of ag mense gee, want jy weet nie watter slegte dinge sal op die aarde gebeur nie.
Deel
Lees PREDIKER 11PREDIKER 11:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gee 'n deel aan sewe, ja, ook aan agt; want jy weet nie watter onheil daar op die aarde sal wees nie.
Deel
Lees PREDIKER 11PREDIKER 11:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hou jou besittings op sewe, selfs ag plekke, want jy weet nie watter teëspoed oor die land kan kom nie.
Deel
Lees PREDIKER 11PREDIKER 11:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gee 'n deel aan sewe, selfs aan agt, want jy weet nie watter ramp op die aarde sal gebeur nie.
Deel
Lees PREDIKER 11PREDIKER 11:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gee 'n deel aan sewe en ook vir agt; want jy weet nie watter onheil op die aarde sal wees nie.
Deel
Lees PREDIKER 11