PREDIKER 1:6
PREDIKER 1:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die wind waai na die suide en draai na die noorde. Dit bly draai en draai – op sy kringloop keer die wind telkens terug.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:6 Bybel vir almal (ABA)
Die wind waai na die suide en dit draai na die noorde, dit draai en draai, die wind waai en dit hou nie op om te draai nie.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die wind gaan na die suide en slaan om na die noorde, gaan altyddeur rond, en die wind keer na sy kringloop terug.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die wind waai suid, draai noord, waai hierheen en daarheen en dan draai hy maar weer.
Deel
Lees PREDIKER 1PREDIKER 1:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die wind gaan na die suide en draai na die noorde; dit dwarrel gedurigdeur, en die wind keer terug volgens sy kringe.
Deel
Lees PREDIKER 1