DEUTERONOMIUM 32:18
DEUTERONOMIUM 32:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy het jou Rots, jou Skepper, nie in ag geneem nie, die God wat jou in die wêreld gebring het, vergeet.
DEUTERONOMIUM 32:18 Bybel vir almal (ABA)
Julle het die Rots vergeet, maar die Rots is julle Vader, julle is God se kinders, maar julle het Hom vergeet.
DEUTERONOMIUM 32:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die Steenrots wat jou verwek het, het jy veronagsaam; en jy het die God vergeet wat jou voortgebring het.
DEUTERONOMIUM 32:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Rots wat jou verwek het, het jy verontagsaam; jy het die God wat jou voortgebring het, vergeet.
DEUTERONOMIUM 32:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Aan die Rots wat jou verwek het, is jy ondenkbaar en vergeet God wat jou gevorm het.