DEUTERONOMIUM 31:5
DEUTERONOMIUM 31:5 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sal julle laat wen teen hierdie volke, en julle moet alles met hulle doen wat ek vir julle gesê het.
DEUTERONOMIUM 31:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die HERE sal hulle aan julle oorgee, en julle moet met hulle handel geheel en al volgens die gebod wat ek julle beveel het.
DEUTERONOMIUM 31:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here sal hierdie nasies in julle mag oorgee, en julle moet met hulle alles doen wat ek julle beveel het.
DEUTERONOMIUM 31:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE sal hulle aan julle oorgee, en julle moet teen hulle optree ooreenkomstig elke gebod wat ek julle beveel het.
DEUTERONOMIUM 31:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die HERE sal hulle voor julle aangesig oorgee, dat julle aan hulle kan handel volgens al die gebooie wat Ek julle beveel het.