DEUTERONOMIUM 30:6
DEUTERONOMIUM 30:6 Bybel vir almal (ABA)
Julle God die Here sal julle harte en die harte van julle nageslag so verander dat julle lief sal wees vir Hom met julle hele hart. Dan sal julle aanhou lewe.
DEUTERONOMIUM 30:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE jou God sal jou hart besny en die hart van jou nageslag, om die HERE jou God lief te hê met jou hele hart en met jou hele siel, dat jy kan lewe.
DEUTERONOMIUM 30:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here jou God sal jou lewe en die lewe van jou nageslag aan Hom wy, sodat jy Hom sal liefhê met hart en siel. Dan sal jy lewe
DEUTERONOMIUM 30:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE jou God sal jou hart besny en die hart van jou nageslag, sodat jy die HERE jou God met hart en siel sal liefhê, sodat jy kan leef.
DEUTERONOMIUM 30:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die HERE jou God sal jou hart en die hart van jou nageslag besny, om die HERE jou God lief te hê met jou hele hart en met jou hele siel, dat jy kan lewe.