DEUTERONOMIUM 30:15
DEUTERONOMIUM 30:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Kyk, vandag hou ek aan jou die lewe en wat goed is, die dood en wat sleg is, voor.
DEUTERONOMIUM 30:15 Bybel vir almal (ABA)
Kyk, ek het vandag vir julle gesê wat julle moet doen sodat dit goed kan gaan met julle en sodat julle sal aanhou lewe. Ek het ook vir julle gesê dat as julle verkeerd doen, dan sal dit sleg gaan met julle en julle sal sterf.
DEUTERONOMIUM 30:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, ek het jou vandag voorgehou die lewe en die geluk, en die dood en die ongeluk.
DEUTERONOMIUM 30:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek het vandag die lewe en die voorspoed, die dood en die teenspoed aan jou voorgehou.
DEUTERONOMIUM 30:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, Ek het jou vandag die lewe en die goeie en die dood en die kwaad voorgehou