DEUTERONOMIUM 30:14
DEUTERONOMIUM 30:14 Bybel vir almal (ABA)
Maar nee, die woorde van hierdie wette is baie naby julle, dit is in julle monde en in julle harte, julle kan dit doen.
DEUTERONOMIUM 30:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar baie naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart, om dit te doen.
DEUTERONOMIUM 30:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die gebod is baie naby aan jou, jy kan daaroor praat, jy ken dit, jy kan daarvolgens lewe.
DEUTERONOMIUM 30:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nee, die woord is baie naby jou – in jou mond en in jou hart, sodat jy dit kan uitvoer.
DEUTERONOMIUM 30:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die woord is baie naby aan jou, in jou mond en in jou hart, dat jy dit kan doen.