DEUTERONOMIUM 30:11
DEUTERONOMIUM 30:11 Bybel vir almal (ABA)
Want hierdie wette wat ek vandag vir julle gee, is nie te moeilik vir julle nie, julle sal dit alles kan doen.
DEUTERONOMIUM 30:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hierdie gebod wat ek jou vandag beveel, is vir jou nie te swaar nie en is nie ver nie.
DEUTERONOMIUM 30:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die gebod wat ek jou vandag beveel, is nie te moeilik vir jou nie. Dit is ook nie buite jou bereik nie.
DEUTERONOMIUM 30:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Ja, hierdie gebod wat ek jou vandag beveel, is nie vir jou te moeilik nie en dit is nie ver weg nie.
DEUTERONOMIUM 30:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hierdie gebod wat ek jou vandag beveel, dit is nie vir jou verborge nie, en dit is nie ver nie.