DEUTERONOMIUM 29:4
DEUTERONOMIUM 29:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
En tog het die Here tot nou toe nie vir julle verstand gegee om te verstaan, oë om te sien en ore om te luister nie.
DEUTERONOMIUM 29:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Tot vandag toe het die HERE nie vir julle insig gegee om te verstaan nie, oë om te sien en ore om te hoor nie.
DEUTERONOMIUM 29:4 Bybel vir almal (ABA)
Maar tot nou toe het die Here nie vir julle gehelp om alles te verstaan wat julle gesien en gehoor het nie.
DEUTERONOMIUM 29:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die HERE het julle nie 'n hart gegee om te verstaan en oë om te sien en ore om te hoor tot vandag toe nie.
DEUTERONOMIUM 29:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die HERE het julle tot vandag toe nie 'n hart gegee om te sien en oë om te sien en ore om te hoor nie.