YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

DEUTERONOMIUM 27:21

DEUTERONOMIUM 27:21 Die Boodskap (DB)

“Dit sal sleg gaan met enigiemand wat met ’n dier seks het. “Dan moet die volk antwoord: ‘Ja, dit is so!’

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 27

DEUTERONOMIUM 27:21 Bybel vir almal (ABA)

“Die Leviete moet dan sê: ‘Ons vervloek elkeen wat seks het met 'n dier.’ En die hele volk moet sê: ‘Ja, dit sal so wees!’

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 27

DEUTERONOMIUM 27:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Vervloek is hy wat met enige dier gemeenskap het; en die hele volk moet sê: Amen.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 27

DEUTERONOMIUM 27:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Daar rus 'n vloek op elkeen wat gemeenskap het met enige dier! “Dan moet die hele volk antwoord: ‘Amen!’

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 27

DEUTERONOMIUM 27:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ ‘Vervloek is die een wat met enige dier gemeenskap het.’ En die hele volk moet ‘Amen’ sê.

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 27

DEUTERONOMIUM 27:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Vervloek is hy wat met enige dier gemeenskap het. En die hele volk moet sê: Amen!

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 27

DEUTERONOMIUM 27:21 Die Boodskap (DB)

“Dit sal sleg gaan met enigiemand wat met ’n dier seks het. “Dan moet die volk antwoord: ‘Ja, dit is so!’

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 27

DEUTERONOMIUM 27:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

‘Vervloek is elkeen wat seksuele gemeenskap met ’n dier het.’ Dan moet die hele volk antwoord: ‘Amen.’

Deel
Lees DEUTERONOMIUM 27
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's