DEUTERONOMIUM 13:4
DEUTERONOMIUM 13:4 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet altyd julle God die Here dien en eer. Julle moet Hom respekteer en doen wat sy wette sê, julle moet gehoorsaam wees aan Hom en Hom dien, julle moet lewe soos Hy wil hê.
DEUTERONOMIUM 13:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle moet die HERE julle God navolg en Hom vrees en sy gebooie hou en na sy stem luister en Hom dien en Hom aanhang.
DEUTERONOMIUM 13:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy moet getrou bly aan die Here jou God en Hom eer, jy moet sy gebooie gehoorsaam en na sy bevele luister, jy moet Hom dien en aanhang.
DEUTERONOMIUM 13:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle moet die HERE julle God volg, vir Hom moet julle ontsag hê en sy gebooie nakom. Na sy stem moet julle luister, en Hom moet julle dien, en aan Hom moet julle vashou.
DEUTERONOMIUM 13:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle moet agter die HERE julle God aan wandel en Hom vrees en sy gebooie bewaar en na sy stem luister, en julle moet Hom dien en Hom aankleef.