DEUTERONOMIUM 10:19
DEUTERONOMIUM 10:19 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet ook lief wees vir vreemdelinge, want julle was vreemdelinge in die land Egipte.
DEUTERONOMIUM 10:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom moet julle die vreemdeling liefhê, want julle was vreemdelinge in Egipteland.
DEUTERONOMIUM 10:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy moet ook die vreemdelinge liefhê, want jy was self 'n vreemdeling in Egipte.
DEUTERONOMIUM 10:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle moet vreemdelinge liefhê, want julle was self vreemdelinge in Egipteland.
DEUTERONOMIUM 10:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wees dan lief vir die vreemdeling, want julle was vreemdelinge in Egipteland.