KOLOSSENSE 3:25
KOLOSSENSE 3:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar wie onreg doen, sal die onreg wat hy gedoen het, terug ontvang; en daar is geen aanneming van die persoon nie.
KOLOSSENSE 3:25 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer mense verkeerd doen, dan sal die Here vir hulle gee wat hulle moet kry, Hy sal hulle straf. Hy doen reg aan almal.
KOLOSSENSE 3:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie onreg doen, sal gestraf word oor die onreg wat hy gedoen het; die Here trek niemand voor nie.
KOLOSSENSE 3:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elkeen wat verkeerd doen, sal immers vir sy verkeerde dade vergeld word; niemand word volgens die uiterlike beoordeel nie.
KOLOSSENSE 3:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar hy wat onreg doen, sal ontvang vir die onreg wat hy gedoen het, en daar is geen aansien na die persoon nie.