KOLOSSENSE 1:3
KOLOSSENSE 1:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
ONS dank die God en Vader van onse Here Jesus Christus altyd as ons vir julle bid
KOLOSSENSE 1:3 Bybel vir almal (ABA)
Ons bid baie vir julle, en dan sê ons elke maal dankie vir God, die Vader van ons Here Jesus Christus
KOLOSSENSE 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wanneer ons tot God, die Vader van ons Here Jesus Christus, bid, dank ons Hom altyd vir julle
KOLOSSENSE 1:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elke keer wanneer ons vir julle bid, dank ons God, die Vader van ons Here Jesus •Christus.
KOLOSSENSE 1:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ons dank God en die Vader van onse Here Jesus Christus, terwyl ons altyd vir julle bid