KOLOSSENSE 1:29
KOLOSSENSE 1:29 Bybel vir almal (ABA)
Daarvoor werk ek baie hard, want God gee vir my die krag om dit te doen.
KOLOSSENSE 1:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
waarvoor ek arbei en stry volgens sy werking wat in my werk met krag.
KOLOSSENSE 1:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarvoor span ek my ook in en beywer ek my met die krag wat Hy gee en wat kragtig in my werk.
KOLOSSENSE 1:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarvoor span ek my ook in, terwyl ek die worstelstryd voer, in ooreenstemming met sy krag, wat met mag in my werk.
KOLOSSENSE 1:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waartoe ek ook arbei en stry volgens sy werking, wat kragtig in my werk.