KOLOSSENSE 1:26
KOLOSSENSE 1:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die misterie wat vir eeue en geslagte lank verborge was, is nou aan sy •heiliges bekend gemaak.
KOLOSSENSE 1:26 Bybel vir almal (ABA)
Mense het voorheen nooit geweet van die boodskap oor Christus nie. Maar nou het God dit vertel vir almal wat aan Hom behoort.
KOLOSSENSE 1:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
naamlik die verborgenheid wat van die eeue en geslagte af verborge was, maar nou geopenbaar is aan sy heiliges
KOLOSSENSE 1:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is die geheimenis wat eeue en geslagte lank verborge was, maar wat nou geopenbaar is aan die mense wat aan Hom behoort.
KOLOSSENSE 1:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Selfs die verborgenheid wat van eeue en geslagte verborge was, maar nou aan sy heiliges openbaar gemaak is.