HANDELINGE 8:34-35
HANDELINGE 8:34-35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die hofdienaar antwoord en sê vir Filippus: Ek bid u, van wie sê die profeet dit, van homself of van iemand anders? En Filippus het sy mond geopen en van hierdie Skrif af begin en die evangelie van Jesus aan hom verkondig.
HANDELINGE 8:34-35 Bybel vir almal (ABA)
Die amptenaar vra toe vir Filippus: “Ek vra mooi vir jou, oor wie praat die profeet so? Praat hy oor homself of oor iemand anders?” Toe begin Filippus om die goeie boodskap oor Jesus vir die man te verduidelik. Hy het begin by hierdie deel van die Ou Testament.
HANDELINGE 8:34-35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die hofdienaar antwoord en sê vir Filippus: Ek bid u, van wie sê die profeet dit, van homself of van iemand anders? En Filippus het sy mond geopen en van hierdie Skrif af begin en die evangelie van Jesus aan hom verkondig.
HANDELINGE 8:34-35 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die amptenaar vra toe vir Filippus: “Sê vir my, asseblief, van wie praat die profeet hier, van homself of van iemand anders?” Filippus het by hierdie Skrifgedeelte begin en die evangelie oor Jesus aan hom verkondig.
HANDELINGE 8:34-35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die eunug sê toe vir Filippus: “Ek vra jou, van wie sê die profeet dit – van homself of van iemand anders?” Filippus het begin praat, en vanuit hierdie Skrifgedeelte die evangelie van Jesus aan hom verkondig.
HANDELINGE 8:34-35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die eunug het Filippus geantwoord en gesê: Van wie spreek die profeet dit tog? van homself, of van 'n ander man? Toe het Filippus sy mond oopgemaak en by dieselfde Skrif begin en aan hom Jesus verkondig.
HANDELINGE 8:34-35 Die Boodskap (DB)
Die amptenaar vra toe vir Filippus: “Sê my, oor wie skryf die profeet hier?” Filippus het dadelik begin om uit hierdie teksgedeelte met die Etiopiër oor Jesus te praat.