HANDELINGE 7:3
HANDELINGE 7:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
God het vir hom gesê: ‘Trek uit jou vaderland uit, weg van jou familie af, en gaan na die land toe wat Ek vir jou sal wys.’
HANDELINGE 7:3 Bybel vir almal (ABA)
God het vir Abraham gesê: ‘ Jy moet weggaan uit jou land en van jou familie, en dan moet jy gaan na die land wat Ek vir jou sal wys.’
HANDELINGE 7:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en vir hom gesê: Trek uit jou land en uit jou familie, en kom na die land wat Ek jou sal wys.
HANDELINGE 7:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
God het vir hom gesê: ‘Trek uit jou vaderland uit, weg van jou familie af, en gaan na die land toe wat Ek vir jou sal wys.’
HANDELINGE 7:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en vir hom gesê, ‘Verlaat jou land en jou familie, en gaan na die land wat Ek jou sal wys.’
HANDELINGE 7:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê vir hom: Gaan uit jou land en uit jou familie, en kom in die land wat Ek jou sal wys.