HANDELINGE 6:4
HANDELINGE 6:4 Bybel vir almal (ABA)
En dan kan ons, die apostels, al ons tyd gebruik om vir mense te bid en om die boodskap van God te bring.”
HANDELINGE 6:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar ons sal volhard in die gebed en die bediening van die woord.
HANDELINGE 6:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons sal dan al ons aandag aan gebed en die bediening van die woord bly gee.”
HANDELINGE 6:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En ons sal ons dan toelê op gebed en die bediening van die woord.”
HANDELINGE 6:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ons sal ons gedurigdeur aan gebed en aan die bediening van die woord oorgee.