HANDELINGE 5:5
HANDELINGE 5:5 Die Boodskap (DB)
Na Petrus hierdie woorde gesê het, het Ananias daar op die plek dood inmekaargesak.
HANDELINGE 5:5 Bybel vir almal (ABA)
Toe Ananias dit hoor, het hy gesterf en op die grond geval. En almal wat hiervan gehoor het, het baie bang geword.
HANDELINGE 5:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Ananías hierdie woorde hoor, het hy neergeval en gesterwe; en 'n groot vrees het gekom oor almal wat dit gehoor het.
HANDELINGE 5:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Ananias dit hoor, het hy dood neergeval; en al die ander wat dit gehoor het, het baie bang geword.
HANDELINGE 5:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
By die aanhoor van hierdie woorde het Ananias inmekaargesak en gesterf, en groot vrees het almal oorval wat hiervan gehoor het.