YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HANDELINGE 4:35

HANDELINGE 4:35 Bybel vir almal (ABA)

en dit vir die apostels gegee. Die apostels het dit uitgedeel vir elkeen wat iets nodig gehad het.

Deel
Lees HANDELINGE 4

HANDELINGE 4:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En aan elkeen is uitgedeel volgens wat hy nodig gehad het.

Deel
Lees HANDELINGE 4

HANDELINGE 4:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

en vir die apostels gegee. Dié het dit dan uitgedeel volgens elkeen se behoefte.

Deel
Lees HANDELINGE 4

HANDELINGE 4:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

en aan die voete van die apostels neergelê het. En aan elkeen is dan uitgedeel in ooreenstemming met wat hy nodig gehad het.

Deel
Lees HANDELINGE 4

HANDELINGE 4:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hulle het hulle by die voete van die apostels neergelê, en aan elkeen is uitgedeel volgens wat hy nodig gehad het.

Deel
Lees HANDELINGE 4

HANDELINGE 4:34-35 Die Boodskap (DB)

Op hulle beurt het die apostels dit uitgedeel aan diegene wat geld nodig gehad het.

Deel
Lees HANDELINGE 4

HANDELINGE 4:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en vir die apostels gegee. Dié het dit dan uitgedeel volgens elkeen se behoefte.

Deel
Lees HANDELINGE 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's