HANDELINGE 26:19
HANDELINGE 26:19 Bybel vir almal (ABA)
“Koning Agrippa, God het dit alles vir my laat sien en laat hoor. Daarom was ek gehoorsaam
HANDELINGE 26:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom, koning Agríppa, was ek aan die hemelse gesig nie ongehoorsaam nie
HANDELINGE 26:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Van toe af, koning Agrippa, was ek nie aan die gesig uit die hemel ongehoorsaam nie.
HANDELINGE 26:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Om hierdie rede, koning Agrippa, was ek nie aan die hemelse visioen ongehoorsaam nie
HANDELINGE 26:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom, o koning Agrippa, was ek nie ongehoorsaam aan die hemelse gesig nie.