HANDELINGE 22:18
HANDELINGE 22:18 Bybel vir almal (ABA)
Ek het vir Christus gesien. Hy het vir my gesê: ‘Jy moet gou maak en jy moet vinnig weggaan uit Jerusalem, want die mense van Jerusalem sal nie glo wat jy vir hulle wil vertel van My nie.’
HANDELINGE 22:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en Hom gesien, en Hy het vir my gesê: Maak gou en gaan haastig uit Jerusalem uit, want hulle sal jou getuienis aangaande My nie aanneem nie.
HANDELINGE 22:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
en die Here gesien wat vir my gesê het: ‘Maak gou en gaan dadelik uit Jerusalem weg. Die mense hier sal nie aanvaar wat jy oor My getuig nie.’
HANDELINGE 22:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het Hom gesien wat vir my sê, ‘Maak gou en gee haastig pad uit Jerusalem, want hulle sal jou getuienis oor My nie aanvaar nie!’
HANDELINGE 22:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het vir my sien sê: Maak gou en gaan gou uit Jerusalem uit, want hulle sal u getuienis aangaande my nie aanneem nie.