HANDELINGE 21:18
HANDELINGE 21:18 Bybel vir almal (ABA)
Die volgende dag het Paulus saam met ons na Jakobus se huis gegaan. Al die ouderlinge was daar.
HANDELINGE 21:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En op die volgende dag het Paulus saam met ons na Jakobus se huis gegaan, en al die ouderlinge was daar teenwoordig.
HANDELINGE 21:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die volgende dag het ons saam met Paulus na Jakobus toe gegaan. Al die ouderlinge was daar teenwoordig.
HANDELINGE 21:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die volgende dag het Paulus saam met ons na Jakobus gegaan. Al die ouderlinge was ook teenwoordig.
HANDELINGE 21:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die volgende dag het Paulus saam met ons ingegaan na Jakobus; en al die oudstes was teenwoordig.