HANDELINGE 2:32
HANDELINGE 2:32 Bybel vir almal (ABA)
“God het vir Hóm, vir Jesus, weer laat lewe, en ons is almal getuies daarvan.
HANDELINGE 2:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hierdie Jesus het God opgewek, waarvan ons almal getuies is.
HANDELINGE 2:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
“God het hierdie Jesus uit die dood laat opstaan; daarvan is ons almal getuies.
HANDELINGE 2:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“God het hierdie Jesus laat opstaan – daarvan is ons almal getuies.
HANDELINGE 2:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hierdie Jesus het God opgewek, waarvan ons almal getuies is.