HANDELINGE 2:3
HANDELINGE 2:3 Bybel vir almal (ABA)
Toe sien hulle iets wat lyk soos 'n klomp vuurvlamme bymekaar. Die vlamme het gelyk soos tonge, en 'n vlam het op elke gelowige gaan sit.
HANDELINGE 2:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe is deur hulle tonge gesien soos van vuur, wat hulleself verdeel en op elkeen van hulle gaan sit.
HANDELINGE 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het iets soos vuur gesien wat in tonge verdeel en op elkeen van hulle gekom het.
HANDELINGE 2:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Tonge, asof van vuur, het aan hulle verskyn, verdeel en op elkeen van hulle neergedaal.
HANDELINGE 2:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En daar het aan hulle verskyn gesplete tonge soos van vuur, en dit het op elkeen van hulle gesit.