HANDELINGE 2:15
HANDELINGE 2:15 Bybel vir almal (ABA)
Julle dink hierdie mense is dronk, maar hulle is nie, want dit is nou nege-uur in die oggend.
HANDELINGE 2:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hierdie mense is tog nie dronk soos julle dink nie, want dit is nog maar die derde uur in die môre.
HANDELINGE 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierdie mense is nie dronk soos julle dink nie, want dit is nog maar nege-uur in die môre.
HANDELINGE 2:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hierdie mense is nie dronk soos julle dink nie; dit is immers nog net die derde uur van die dag.
HANDELINGE 2:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hulle is nie dronk soos julle dink nie, aangesien dit maar die derde uur van die dag is.