HANDELINGE 19:5
HANDELINGE 19:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Toe hulle dit hoor, het hulle hulle in die Naam van die Here Jesus laat doop.
HANDELINGE 19:5 Bybel vir almal (ABA)
En toe hulle dit hoor, is hulle gedoop in die Naam van die Here Jesus.
HANDELINGE 19:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe hulle dit hoor, is hulle gedoop in die Naam van die Here Jesus.
HANDELINGE 19:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe hulle dit hoor, het hulle hulle in die Naam van die Here Jesus laat doop.
HANDELINGE 19:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nadat hulle dit gehoor het, is hulle in die Naam van die Here Jesus gedoop.