HANDELINGE 19:18
HANDELINGE 19:18 Die Boodskap (DB)
’n Klompie hekse en towenaars het ook tot bekering gekom. Daar voor almal het hulle hulle boeke verbrand waarin al hulle towerformules opgeskryf was. Hierdie boeke was peperduur.
HANDELINGE 19:18 Bybel vir almal (ABA)
Baie van die mense het gelowiges geword. Hulle het gekom en hulle het bely dat hulle verkeerde dinge gedoen het. Hulle het vir almal vertel wat hulle alles gedoen het.
HANDELINGE 19:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En baie van die wat gelowig geword het, het belydenis kom doen en hulle dade bekend gemaak
HANDELINGE 19:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Baie van die mense wat gelowig geword het, het ook gekom en al hulle towerpraktyke openlik bely en bekend gemaak.
HANDELINGE 19:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Baie van diegene wat gelowig geword het, het na vore gekom, belydenis gedoen en hulle praktyke in die openbaar bekend gemaak.