HANDELINGE 17:8
HANDELINGE 17:8 Bybel vir almal (ABA)
Die leiers en baie mense in die stad wat hierdie dinge gehoor het, het bekommerd geword.
HANDELINGE 17:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het die skare in opskudding gebring en ook die stadsowerhede wat dit gehoor het.
HANDELINGE 17:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hierdeur het hulle die skare en die stadsowerhede wat dit gehoor het, ontstel.
HANDELINGE 17:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het die mense en die owerstes van die stad verskrik toe hulle hierdie dinge hoor.