HANDELINGE 10:34
HANDELINGE 10:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Petrus het sy mond geopen en gesê: Ek sien waarlik dat God geen aannemer van die persoon is nie
HANDELINGE 10:34 Bybel vir almal (ABA)
Toe het Petrus begin praat en gesê: “Ek verstaan nou waarlik dat God nie dink een persoon is belangriker as 'n ander persoon nie.
HANDELINGE 10:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het Petrus aan die woord gekom en gesê: “Waarlik, ek begryp nou eers dat God nie onderskeid maak nie
HANDELINGE 10:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Petrus het toe begin praat en gesê: “Ek besef nou werklik dat God niemand volgens sy uiterlike beoordeel nie
HANDELINGE 10:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe maak Petrus sy mond oop en sê: Ek sien waarlik dat God geen aannemer van die persoon is nie.