3 JOHANNES 1:15
3 JOHANNES 1:15 Bybel vir almal (ABA)
Ek bid dat God vir jou vrede sal gee. Al die vriende hier by my stuur groete vir jou. Sê groete vir elkeen van die vriende daar by jou.
3 JOHANNES 1:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vrede vir jou! Die vriende groet jou. Groet die vriende by die naam.
3 JOHANNES 1:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek wens jou vrede toe. Die vriende hier stuur vir jou groete. Dra my groete oor aan die vriende daar, aan elkeen persoonlik.
3 JOHANNES 1:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vrede vir jou! Jou vriende stuur vir jou groete. Groet die vriende by die naam.
3 JOHANNES 1:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vrede vir jou. Ons vriende groet jou. Groet die vriende by die naam.