2 TIMOTEUS 2:7
2 TIMOTEUS 2:7 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet goed dink oor wat ek vir jou sê, want die Here sal jou help om dit alles goed te verstaan.
2 TIMOTEUS 2:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dink na oor wat ek sê; en mag die Here jou insig gee in alles!
2 TIMOTEUS 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dink na oor wat ek sê; die Here sal jou insig gee om alles te verstaan.
2 TIMOTEUS 2:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dink na oor wat ek sê, want die Here sal jou insig gee in al hierdie dinge.
2 TIMOTEUS 2:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Let op wat ek sê; en die Here gee jou insig in alles.