2 TIMOTEUS 2:26
2 TIMOTEUS 2:26 Bybel vir almal (ABA)
Die duiwel het hierdie mense gevang om te doen wat hy wil hê. Miskien sal hulle weer reg kan dink en kan loskom uit die duiwel se vangstrik.
2 TIMOTEUS 2:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hulle weer nugter kan word, vry van die strik van die duiwel, nadat hulle deur hom gevang was om sy wil te doen.
2 TIMOTEUS 2:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dan sal hulle weer tot nugtere insig kom en vry raak uit die vangstrik van die duiwel, waarmee hy hulle gevange gehou het om sy wil te gehoorsaam.
2 TIMOTEUS 2:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en hulle tot hulle sinne laat kom – vry van die strik van die Duiwel, deur wie hulle gevange gehou word om te doen wat hy wil hê.
2 TIMOTEUS 2:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dat hulle hulself kan herstel uit die strik van die duiwel, wat deur hom gevange geneem is na sy wil.