2 TIMOTEUS 1:17
2 TIMOTEUS 1:17 Bybel vir almal (ABA)
Nee, toe hy in die stad Rome aangekom het, het hy oral vir my gesoek en gesoek, en hy het my gekry!
2 TIMOTEUS 1:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar toe hy in Rome gekom het, het hy my baie ywerig gesoek en gevind.
2 TIMOTEUS 1:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar toe hy in Rome kom, het hy ywerig na my gesoek tot hy my gekry het.
2 TIMOTEUS 1:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
trouens, toe hy in Rome was, het hy ywerig na my gesoek en my gevind.
2 TIMOTEUS 1:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar toe hy in Rome was, het hy my baie ywerig opgesoek en my gekry.