2 TIMOTEUS 1:14
2 TIMOTEUS 1:14 Bybel vir almal (ABA)
God het vir jou dinge gegee wat baie goed is, jy moet dit goed oppas. Die Heilige Gees wat in ons woon, sal jou help om dit te doen.
2 TIMOTEUS 1:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bewaar jou goeie pand deur die Heilige Gees wat in ons woon.
2 TIMOTEUS 1:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat aan jou toevertrou is, is goed. Bewaar dit deur die Heilige Gees wat in ons woon.
2 TIMOTEUS 1:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Bewaar die kosbare pand wat aan jou toevertrou is deur die Heilige Gees wat in ons woon.
2 TIMOTEUS 1:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die goeie ding wat aan jou toevertrou is, bewaar deur die Heilige Gees wat in ons woon.