2 TESSALONISENSE 3:3
2 TESSALONISENSE 3:3 Bybel vir almal (ABA)
Maar die Here doen wat Hy belowe het. Hy sal julle sterk maak en beskerm teen die duiwel.
2 TESSALONISENSE 3:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die Here is getrou; Hy sal julle versterk en bewaar van die Bose.
2 TESSALONISENSE 3:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is getrou; Hy sal julle versterk en julle van die Bose bewaar.
2 TESSALONISENSE 3:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar die Here is getrou; Hy sal julle versterk en van die Bose bewaar.
2 TESSALONISENSE 3:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die Here is getrou, wat jou sal bevestig en jou van die kwaad sal bewaar.
2 TESSALONISENSE 3:3 Die Boodskap (DB)
Die Here is altyd getrou. Hy sal julle geloof sterk maak. Hy sal julle ook teen die Bose se aanvalle beskerm.