2 TESSALONISENSE 3:16
2 TESSALONISENSE 3:16 Bybel vir almal (ABA)
Ek bid dat die Here wat vrede gee, self vir julle altyd en op baie maniere vrede sal gee.
2 TESSALONISENSE 3:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En mag Hy, die Here van die vrede, julle altyd vrede gee op allerlei wyse! Mag die Here met julle almal wees!
2 TESSALONISENSE 3:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag die Here, wat vrede gee, julle altyd in alle opsigte vrede gee! Die Here sal by julle almal wees!
2 TESSALONISENSE 3:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag die Here van vrede self, te alle tye en op elke manier, vir julle vrede gee. Die Here bly met julle almal.
2 TESSALONISENSE 3:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die Here van die vrede gee julle altyd in alle opsigte vrede. Die Here sal met julle almal wees.