2 SAMUEL 7:16
2 SAMUEL 7:16 Bybel vir almal (ABA)
Jou koningshuis sal baie lank aanhou regeer, iemand van jou nageslag sal altyd koning wees.’ ”
Deel
Lees 2 SAMUEL 72 SAMUEL 7:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En jou huis en jou koningskap sal bestendig wees tot in ewigheid voor jou; jou troon sal vasstaan tot in ewigheid.
Deel
Lees 2 SAMUEL 72 SAMUEL 7:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jou koningshuis en jou koningskap sal vir altyd vas staan; jou troon sal altyd voortbestaan.”
Deel
Lees 2 SAMUEL 72 SAMUEL 7:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jou huis en jou koningskap sal vir altyd bestendig wees voor My, jou troon sal vir altyd in stand bly.” ’ ”
Deel
Lees 2 SAMUEL 72 SAMUEL 7:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En jou huis en jou koninkryk sal vir ewig vasstaan voor jou; jou troon sal vir ewig vasstaan.
Deel
Lees 2 SAMUEL 7