2 SAMUEL 10:12
2 SAMUEL 10:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees dapper en ons sal ook dapper wees ter wille van ons volk en die stede van ons God. Mag die Here doen soos Hy dit goedvind!”
Deel
Lees 2 SAMUEL 102 SAMUEL 10:12 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet dapper wees en goed veg vir ons volk en vir die stede van ons God. Die Here sal laat gebeur wat Hy wil hê.”
Deel
Lees 2 SAMUEL 102 SAMUEL 10:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees sterk en laat ons ons sterk hou vir ons volk en vir die stede van onse God. Mag die HERE dan doen wat goed is in sy oë!
Deel
Lees 2 SAMUEL 102 SAMUEL 10:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees dapper en ons sal ook dapper wees ter wille van ons volk en die stede van ons God. Mag die Here doen soos Hy dit goedvind!”
Deel
Lees 2 SAMUEL 102 SAMUEL 10:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wees dapper en laat ons ons inspan ter wille van ons mense en die dorpe van ons God. Die HERE sal doen wat goed is in sy oë.”
Deel
Lees 2 SAMUEL 102 SAMUEL 10:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hou goeie moed en laat ons die manne speel vir ons volk en vir die stede van ons God, en die HERE doen wat Hy goedvind.
Deel
Lees 2 SAMUEL 10