2 SAMUEL 1:19
2 SAMUEL 1:19 Bybel vir almal (ABA)
“Land Israel, die vinnige, die mooi leier lê dood op jou berge, die manne wat oorlog moes maak, het gesterf.
Deel
Lees 2 SAMUEL 12 SAMUEL 1:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die sieraad, o Israel — op jou hoogtes lê dit verslaan. Hoe het die helde geval!
Deel
Lees 2 SAMUEL 12 SAMUEL 1:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jou trots, Israel – op jou hoogtes lê dit verslaan. Hoe het die helde geval!
Deel
Lees 2 SAMUEL 12 SAMUEL 1:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Die uitnemendste, o Israel, lê deurboor op jou hoogtes. Hoe het die helde geval!
Deel
Lees 2 SAMUEL 12 SAMUEL 1:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die skoonheid van Israel is op u hoogtes gedood; hoe het die helde geval!
Deel
Lees 2 SAMUEL 1