2 PETRUS 1:18
2 PETRUS 1:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
het ook ons daardie stem gehoor wat uit die hemel kom, terwyl ons saam met Hom op die heilige berg was.
2 PETRUS 1:18 Die Boodskap (DB)
Op daardie heilige berg het ek met my eie ore God se stem gehoor.
2 PETRUS 1:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ons het self hierdie stem uit die hemel hoor kom toe ons saam met Hom op die heilige berg was.
2 PETRUS 1:18 Bybel vir almal (ABA)
En ons het self gehoor dat God uit die hemel praat, ons het dit gehoor toe ons saam met Jesus op die gewyde berg was.
2 PETRUS 1:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hierdie stem het ons uit die hemel hoor kom toe ons saam met Hom op die heilige berg was.
2 PETRUS 1:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die stem uit die hemel het ons self gehoor toe ons saam met Hom op die heilige berg was.
2 PETRUS 1:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
het ook ons daardie stem gehoor wat uit die hemel kom, terwyl ons saam met Hom op die heilige berg was.
2 PETRUS 1:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hierdie stem wat uit die hemel gekom het, het ons gehoor toe ons saam met Hom op die heilige berg was.