2 KORINTIËRS 6:4
2 KORINTIËRS 6:4 Bybel vir almal (ABA)
Julle kan glo dat ons altyd dienaars van God is. Ons hou aan om vir God te werk wanneer ons swaarkry, wanneer ons bang is, wanneer ons probleme het
2 KORINTIËRS 6:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar in alles beveel ons ons aan as dienaars van God, met baie geduld, in verdrukkinge, in node, in benoudhede
2 KORINTIËRS 6:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar in alles laat ons ons ken as dienaars van God. Dit doen ons met baie geduld in verdrukking, ontbering en nood.
2 KORINTIËRS 6:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar in alles beveel ons onsself aan as dienaars van God, met groot uithouvermoë: in verdrukkings, in ontberings, in benoudhede
2 KORINTIËRS 6:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ons moet ons in alles goedkeur as dienaars van God, in baie geduld, in verdrukkinge, in noodsaaklikhede, in benoudhede