2 KORINTIËRS 5:9
2 KORINTIËRS 5:9 Bybel vir almal (ABA)
Daarom probeer ons om só te lewe dat die Here tevrede sal wees met ons terwyl ons in ons liggame woon en ook wanneer ons nie meer in ons liggame woon nie.
2 KORINTIËRS 5:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom lê ons ons ook ywerig daarop toe, of ons inwoon of uitwoon, om Hom welbehaaglik te wees.
2 KORINTIËRS 5:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar, of ons hier woon of daar woon, ons het net een wens, en dit is om te lewe soos Hy dit wil.
2 KORINTIËRS 5:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom, of ons reeds inwoon, of nog nie inwoon nie, streef ons daarna om vir Hom welgevallig te wees.
2 KORINTIËRS 5:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom arbei ons, of ons aanwesig of afwesig is, deur Hom aangeneem kan word.