2 KORINTIËRS 4:1
2 KORINTIËRS 4:1 Bybel vir almal (ABA)
God was baie goed vir ons, Hy het vir ons die werk gegee om die boodskap te bring dat Jesus Christus die Here is. Daarom word ons nie moedeloos nie.
2 KORINTIËRS 4:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DAAROM, aangesien ons hierdie bediening het volgens die barmhartigheid wat ons ontvang het, gee ons nie moed op nie.
2 KORINTIËRS 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
God het Hom oor ons ontferm en hierdie bediening aan ons opgedra. Daarom word ons nie moedeloos nie.
2 KORINTIËRS 4:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom, aangesien ons hierdie bediening het volgens die ontferming wat aan ons betoon is, gee ons nie moed op nie.
2 KORINTIËRS 4:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Aangesien ons dan hierdie bediening het, soos ons barmhartigheid ontvang het, word ons nie beswyk nie